QR code
johanelle's avatar

johanelle

Ek is al die afgelope 27+ jaar getroud met Koos en ons boer op 'n plaasin die Wes Kaap. Ons het drie kinders, Rico, 25, Lisa,23 en Hendré, 19. Ek is 'n oud onderwyseres. Ek hou my deesdae besig met die instudeer van hoe om 'n romanse te skryf. Dit is vir my heerlik om weer op die "skoolbanke" te sit. Dit is my "ek" tyd. Ek glo enige vrou, jonk of oud, het stimulasie van watter aard ook al, nodig om volkome te kan wees.