dirnaackermann
Ek bly in die Kaap. Binne ryafstand van die berg en die see. Is vrou, ma, en 'n baie trotse ouma. Mal oor lees, hou niks van warmkry nie, en al is ek gek oor skryf, voel dit soms vir my al te veel na tandetrek. Mens sal wye draaie loop net om nie voor daai rekenaar te gaan sit nie.